Opesee-wittiphaai

Opesee-wittiphaai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. longimanus
Binomiale naam
Carcharhinus longimanus
Verspreiding
Sinonieme
  • Squalus maou, Lesson 1822–1825
  • Squalus longimanus, Poey 1861
  • Pterolamiops longimanus,
  • Carcharhinus obtusus, Garman 1881
  • Carcharhinus insularum, Snyder 1904
  • Pterolamiops magnipinnis, Smith 1958
  • Pterolamiops budkeri, Fourmanoir 1961

Die opesee-wittiphaai (Carcharhinus longimanus) is 'n haai wat in al die tropiese oseane van die wêreld en aan die suid- en ooskus van Afrika voorkom. In Engels staan die haai as die Oceanic whitetip shark bekend. Dit word deur die IUBN as 'n kwesbare spesie geklassifiseer.

  1. Baum et al. (2005). Carcharhinus longimanus. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op {{{downloaded}}}.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search